DNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit DNS (deoksiribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met RNS-virusse.
Die DNS-virusse word soos volg onderverdeel:
ssDNA (enkelstringvirusse, 6 families) – "ss" staan vir single strand
dsDNA (dubbelstringvirusse, 22 families) – "ds" staan vir double strand